John 7:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ek ken hom, want ek is van hom, en hy het my gestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek ken Hom omdat Ek van Hom af kom en Hy My gestuur het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Ek ken Hom, omdat Ek van Hom kom en Hy My gestuur het. |
| Afrikaans 1983 | Ek ken Hom, omdat Ek van Hom af kom en Hy My gestuur het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek ken Hom, omdat Ek van Hom af kom en Hy My gestuur het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek ken Hom, want Ek kom van Hom. Dit is Hy wat My gestuur het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | maar Ek was by Hom en kom van Hom af. Daarom ken Ek Hom. Dit is juis Hy wat My na julle toe gestuur het.” |