John 7:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie oordeel volgens die voorkoms nie, maar oordeel 'n regverdige oordeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hou op oordeel net op wat julle sien; oordeel billik.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Moenie oordeel volgens wat julle sien nie, maar oordeel 'n regverdige oordeel. |
| Afrikaans 1983 | Moenie op die oog af oordeel nie, oordeel regverdig.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie op die oog af oordeel nie, maar oordeel regverdig. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie na iemand se buitekant kyk en dan sê hy doen verkeerd nie. Julle moet regverdig wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dink eers goed na voordat julle sommer sê iemand is verkeerd. Dan sal julle oordeel miskien meer in die kol wees.” |