John 7:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moses het dan aan julle die besnydenis gegee; (nie omdat dit uit Moses is nie, maar uit die vaders;) en besny julle op die sabbatdag 'n man. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vanweë die feit dat Moses aan julle die besnydenis gegee het — eintlik is dit nie van Moses afkomstig nie, maar van die voorvaders — besny julle selfs op ’n Sabbat ’n mens. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom het Moses julle die besnydenis gegee -- nie dat dit van Moses is nie, maar van die vaders -- en op die sabbat besny julle 'n mens. |
| Afrikaans 1983 | Omdat Moses die besnydenis vir julle gegee het — en eintlik kom dit nie eens van Moses af nie, maar van die aartsvaders — besny julle ook op 'n sabbatdag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Omdat Moses vir julle die besnydenis gegee het – nie dat dit van Moses kom nie, maar van die vaders – besny julle iemand ook op die Sabbat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir julle geleer om julle seuns te besny. Maar dit was nie net Moses nie, julle voorvaders het dit ook gedoen. En julle besny ook partymaal seuns op die Sabbatdag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het gesê dat julle julle seuntjies ’n sekere aantal dae na geboorte moet besny. (Eintlik het Moses dit nie begin nie, maar sy voorouers.) Omdat dit Moses is wat dit gesê het, doen julle dit, al moet julle dit ook op die sabbat doen. |