John 7:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus antwoord en sê vir hulle: Ek het een werk gedoen, en julle is almal verwonderd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het daarop reageer: “Ek het net een ding gedoen en julle almal is ontsteld. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jesus antwoord en sê vir hulle: Een werk het Ek gedoen, en julle verwonder julle almal. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het toe verder vir hulle gesê: “Julle is almal ontsteld oor een ding wat Ek gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het hulle geantwoord: “Een daad het Ek gedoen, en julle is almal verbaas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle gesê: “Ek het net een wonderwerk gedoen, en julle is verbaas omdat Ek dit op die Sabbatdag gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het Hom nie laat afskrik nie. “Ek het een buitengewone ding ’n ruk gelede op die sabbat gedoen. En kyk na julle, julle is nog steeds hier aan die wonder of dit nou reg was of nie. Ek wil julle graag help om dit beter te verstaan. |