John 7:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die volk het geantwoord en gesê: Jy het 'n duiwel; wie gaan jou doodmaak? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die skare het geantwoord: “Jy is in die mag van ’n bose gees! Wie soek ’n geleentheid om jou dood te maak?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die skare antwoord en sê: U is van die duiwel besete; wie wil U om die lewe bring? |
| Afrikaans 1983 | “Jy is van die duiwel besete!” het die mense uitgeroep. “Wie wil jou doodmaak?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die skare het geantwoord: “Jy het 'n demoon! Wie probeer jou doodmaak?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het vir Jesus gesê: “Jy is mal, niemand probeer jou doodmaak nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het die mense omgekrap. “Jy is van jou sinne beroof, man!” snou hulle Hom toe. “Wie wil jou nou skielik doodmaak?” |