John 7:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Jode se huttefees was op hande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Joodse Huttefees was op hande. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die fees van die Jode, die huttefees, was naby. |
| Afrikaans 1983 | Maar die huttefees van die Jode was naby. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En die Huttefees van die Jode was op hande. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode se Hutte-fees was naby. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was Oktober en die fees van die tente was om die draai. Die Jode het elke jaar hierdie fees gehou. Dit het hulle herinner aan die tente waarin hulle voorouers moes bly toe hulle uit Egipte weg is. Terselfdertyd het hulle ook sommer vir die Here dankie gesê vir die goeie oeste. Dit was nou regtig ’n fees waarin die Jode se vrolikheid geen perke geken het nie. ’n Hele sewe dae lank het hulle fees gehou. |