John 7:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus antwoord hulle en sê: My leer is nie myne nie, maar syne wat My gestuur het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As antwoord het Jesus gesê: “My onderrig is nie my eie nie, maar van Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jesus antwoord hulle en sê: My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het vir hulle gesê: “Wat Ek die mense leer, kom nie van Myself af nie, maar van Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus antwoord hulle toe: “Wat Ek leer, is nie my eie nie, maar kom van Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle gesê: “Dit wat Ek vir julle leer, kom nie van My nie. Dit kom van God wat My na die wêreld gestuur het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus sê toe: “Ek het nie self hierdie dinge opgemaak nie. Wat Ek hierdie mense leer, kom direk van God af. Hy het My gestuur om dit te kom doen. |