John 7:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En omtrent in die middel van die fees het Jesus in die tempel opgegaan en geleer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Halfpad deur die feesvierings het Jesus na die tempel toe gegaan en mense onderrig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe dit al in die middel van die fees was, het Jesus opgegaan na die tempel en geleer. |
| Afrikaans 1983 | Toe die feestyd al halfpad verby was, het Jesus na die tempel toe gegaan en die mense daar geleer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die fees reeds halfpad verby was, het Jesus na die tempelterrein opgegaan en begin onderrig gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op die vierde dag van die fees het Jesus na die tempel gegaan en Hy het vir die mense begin leer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die fees was omtrent al halfpad toe Jesus by die tempel opdaag. Daar het Hy met mense oor godsdiens en God begin praat. |