John 7:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar niemand het openlik van hom gepraat uit vrees vir die Jode nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Niemand het egter openlik oor Hom gepraat nie, uit vrees vir die Joodse leiers. |
| Afrikaans 1933/1953 | Tog het niemand openlik oor Hom gepraat nie, uit vrees vir die Jode. |
| Afrikaans 1983 | Tog het niemand openlik oor Hom gepraat nie, omdat hulle bang was vir die Jode. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tog het niemand openlik oor Hom gepraat nie, uit vrees vir die Jode. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het nie hard gesê wat hulle van Jesus dink nie, hulle wou nie hê die Jode moet dit hoor nie, want hulle was bang vir die Jode. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niemand het dit egter gewaag om hierdie dinge baie hard te sê nie. Hulle was te bang vir die Joodse leiers. |