John 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die Jode hom op die fees gesoek en gesê: Waar is hy?
Afrikaans (NLV) 2011 Die Jode het by die fees na Jesus gesoek en gevra: “Waar is daardie man?”
Afrikaans 1933/1953 En die Jode het Hom op die fees gesoek en gesê: Waar is Hy?
Afrikaans 1983 Die Jode het toe by die fees na Hom gesoek en gevra: “Waar is hy?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Jode het toe op die fees na Hom gesoek en gesê: “Waar is daardie man?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar by die fees het die Jode na Jesus gesoek. Hulle het gevra: “Waar is daardie man?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die fees begin, het die Jode begin rondvra: “Waar is daardie vent?”