John 7:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ná hierdie dinge het Jesus in Galilea gewandel, want Hy wou nie in die Jodedom wandel nie, omdat die Jode probeer het om Hom dood te maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierna het Jesus in Galilea rondbeweeg. Hy wou nie in Judea rondgaan nie omdat die Jode Hom daar gesoek het om Hom dood te maak.
Afrikaans 1933/1953 En daarna het Jesus in Galil,a rondgegaan, want Hy wou nie in Judiarondgaan nie, omdat die Jode probeer het om Hom dood te maak.
Afrikaans 1983 Hierna het Jesus in Galilea rondgegaan. In Judea wou Hy dit nie doen nie, omdat die Jode daar Hom wou doodmaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierna het Jesus in Galilea rondgegaan. Hy wou nie in Judea rondgaan nie, omdat die Jode Hom wou doodmaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het toe na baie plekke in die provinsie Galilea gegaan. Hy wou nie na die provinsie Judea gaan nie, want die Jode wou Hom daar doodmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus is toe na Galilea toe. Hy het die plek platgestap. Uit Judea het Hy egter vir eers weggebly, want die Jode daar wou Hom mos doodmaak.