John 6:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hier is 'n seuntjie wat vyf garsbrode en twee vissies het; maar wat is hulle onder so baie?
Afrikaans (NLV) 2011 “Hier is ’n seuntjie wat vyf garsbrode en twee vissies het, maar wat is dit vir só baie mense?”
Afrikaans 1933/1953 Hier is 'n seuntjie wat vyf garsbrode en twee vissies het, maar wat is dit vir so baie mense?
Afrikaans 1983 “Hier is 'n seuntjie met vyf garsbrode en twee vissies; maar wat is dit vir so baie mense?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Hier is 'n seun wat vyf garsbrode en twee visse het, maar wat is dit vir so baie mense?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Hier is 'n seuntjie wat vyf garsbrode en twee visse het, maar dit is te min vir so baie mense.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wel, hier is darem ’n kind met so ’n ietsie. Hy het vyf klein garsbroodjies en twee vissies. Maar ek moet sê, ek weet nie hoe dit ons eintlik gaan help nie.”