John 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Een van sy dissipels, Andreas, Simon Petrus se broer, sê vir hom: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een van sy dissipels, Andreas, die broer van Simon Petrus, sê vir Jesus: |
| Afrikaans 1933/1953 | Een van sy dissipels, Andr,as, Simon Petrus se broer, sê vir Hom: |
| Afrikaans 1983 | 'n Ander dissipel, Andreas, die broer van Simon Petrus, sê toe vir Hom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een van sy dissipels, Andreas, die broer van Simon •Petrus, sê vir Hom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Simon Petrus se broer, Andreas, was een van Jesus se dissipels. Hy het vir Jesus gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Andreas, die broer van Simon Petrus, wat ook ’n getroue volgeling van Jesus was, sê toe vir Hom: |