John 6:71 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het gepraat van Judas Iskariot, die seun van Simon, want dit was hy wat hom sou verraai, wat een van die twaalf was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het gepraat van Judas, die seun van Simon Iskariot, want hy sou Hom uitlewer, hy wat een van die twaalf was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het bedoel Judas Isk riot, die seun van Simon; want hy sou Hom verraai, hy wat een van die twaalf was. |
| Afrikaans 1983 | Hy het Judas die seun van Simon Iskariot bedoel, want hy sou Hom verraai, hy wat een van die twaalf was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het Judas, die seun van Simon Iskariot, bedoel, want hy sou Hom uitlewer, hy wat een van die twaalf was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het gepraat van Judas, die seun van Simon Iskariot. Judas was een van Jesus se dissipels, maar hy het later vir Jesus verraai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | (Jesus het van Judas, uit die familie van Simon Iskariot, gepraat. Hy was een van Jesus se twaalf intiemste volgelinge. Hy sou Jesus egter later verraderlik aan sy vyande uitlewer.) |