John 6:69 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ons glo en is seker dat U die Christus is, die Seun van die lewende God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons is daarvan oortuig en weet dat U die Heilige van God is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En ons het geglo en erken dat U die Christus is, die Seun van die lewende God. |
| Afrikaans 1983 | En ons glo vas en ons weet dat U die Heilige van God is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En ons glo en weet dat U die •Heilige van God is. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons glo en weet dat U die Heilige is wat van God kom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons weet tog dat God U spesiaal uitgesonder het om dit te doen. Daarvan is ons doodseker.” |