John 6:67 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Jesus vir die twaalf: Sal julle ook weggaan?
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê Jesus vir die twaalf: “Wil júlle nie ook weggaan nie?”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie?
Afrikaans 1983 Toe vra Jesus vir die twaalf: “Wil julle nie ook weggaan nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het Jesus vir die twaalf gesê: “Julle wil tog seker nie ook weggaan nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe vra Jesus vir die twaalf dissipels: “En julle, wil julle ook weggaan?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus vra toe vir sy twaalf getrouste volgelinge: “En julle? Het julle nie ook lus om alles maar op te gee en ook weg te gaan nie?”