John 6:66 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van daardie tyd af het baie van sy dissipels teruggegaan en nie meer saam met Hom gewandel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hieroor het baie van Jesus se dissipels teruggegaan na hulle vroeëre lewe en nie meer saam met Hom die pad geloop nie.
Afrikaans 1933/1953 Hieroor het baie van sy dissipels teruggegaan en nie meer saam met Hom gewandel nie.
Afrikaans 1983 Hieroor het baie van sy dissipels omgedraai huis toe en nie meer saam met Hom gegaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hieroor het baie van sy dissipels teruggedraai en nie meer saam met Hom rondgegaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hieroor het baie van Jesus se dissipels teruggegaan. Hulle wou nie langer saam met Jesus gaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na dié gesprek het baie van Jesus se volgelinge nie meer in Hom belanggestel nie. Hulle het omgedraai en toe op die ou manier met hulle lewe aangegaan.