John 6:62 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat en as julle die Seun van die mens sal sien opvaar waar Hy tevore was?
Afrikaans (NLV) 2011 Wat dan as julle vir My, die Seun van die Mens, sien opvaar na waar Ek vroeër was?
Afrikaans 1933/1953 Hoe dan as julle die Seun van die mens daarheen sien opvaar waar Hy tevore was?
Afrikaans 1983 Wat dan nog as julle die Seun van die mens sien opvaar na waar Hy voorheen was?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat dan as julle die •Seun van die Mens sou sien opvaar na waar Hy voorheen was?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wat sal julle sê wanneer julle sien dat Ek, die Seun van die mens, teruggaan na die hemel waar Ek voorheen was?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe gaan julle voel as julle My sien teruggaan hemel toe waar Ek oorspronklik vandaan kom?