John 6:61 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Jesus by Homself weet dat sy dissipels daaroor murmureer, sê Hy vir hulle: Laat dit julle aanstoot?
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het besef dat sy dissipels hieroor mor en Hy het vir hulle gesê: “Gee dit julle aanstoot?
Afrikaans 1933/1953 En Jesus het in Homself geweet dat sy dissipels hieroor murmureer, en Hy sê vir hulle: Is dit julle tot 'n aanstoot?
Afrikaans 1983 Jesus het vanself geweet dat sy dissipels hieroor mor, en Hy sê vir hulle: “Skrik dit julle af?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Jesus, innerlik bewus daarvan dat sy dissipels hieroor mor, het vir hulle gesê: “Gee dit julle aanstoot?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand het dit vir Jesus gesê nie, maar Hy het geweet dat sy dissipels kla. Hy het vir hulle gevra: “Hou julle nie van die dinge wat Ek sê nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle kon hierdie gebrom nie vir Jesus wegsteek nie. Hy sê toe vir hulle: “Voel julle dit is te erg?