John 6:59 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit het Hy in die sinagoge gesê terwyl Hy in Kapernaum geleer het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het hierdie dinge gesê terwyl Hy besig was om in die sinagoge van Kapernaum onderrig te gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierdie dinge het Hy gesê in die sinagoge toe Hy in Kap,rnaÂm onderrig gegee het. |
| Afrikaans 1983 | Dit het Jesus gesê toe Hy die mense in die sinagoge in Kapernaum geleer het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het Hy in 'n •sinagoge gesê terwyl Hy in Kapernaum onderrig gegee het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het al hierdie dinge oor die brood wat uit die hemel kom, vir die mense geleer in die sinagoge in Kapernaum. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie leersame gesprek het in Kapernaum plaasgevind waar die Jode bymekaargekom het. |