John 6:56 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat my vlees eet en my bloed drink, bly in My en Ek in hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie my liggaam eet en my bloed drink, beleef ’n innige verhouding met My en Ek met hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie my vlees eet en my bloed drink, bly in My en Ek in hom. |
| Afrikaans 1983 | Wie my liggaam eet en my bloed drink, bly in My en Ek in hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie my liggaam eet en my bloed drink, bly in My en Ek in hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand my liggaam eet en my bloed drink, dan is Ek by hom en hy is by My. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit werk so: as iemand my liggaam eet en my bloed drink, ontstaan daar ’n geestelike eenheid tussen ons. Vir so ’n persoon word Ek die fokus van sy lewe en Ek is ook altyd by hom. |