John 6:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want my vlees is waarlik spys, en my bloed is waarlik drank.
Afrikaans (NLV) 2011 My liggaam is egte voedsel en my bloed is egte drank.
Afrikaans 1933/1953 Want my vlees is waarlik spys, en my bloed is waarlik drank.
Afrikaans 1983 My liggaam is die ware voedsel, en my bloed is die ware drank.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want my liggaam is ware voedsel, en my bloed is ware drank.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal gebeur, want my liggaam en my bloed is die ware kos.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dít: my liggaam is die ware geestelike voedsel en my bloed die ware geestelike drank.