John 6:52 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die Jode het dan onder mekaar getwis en gesê: Hoe kan hierdie man vir ons sy vleis gee om te eet? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Jode het toe heftig onder mekaar begin stry en gesê: “Hoe kan hierdie man sy liggaam aan ons gee om te eet?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Jode het toe met mekaar gestry en gesê: Hoe kan Hy ons sy vlees gee om te eet? |
| Afrikaans 1983 | Die Jode het toe onder mekaar begin stry en gesê: “Hoe kan hy sy liggaam vir ons gee om te eet?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Jode het toe onder mekaar gestry en gesê: “Hoe kan hy sy liggaam vir ons gee om te eet?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode het toe baie met mekaar gestry en gesê: “Hoe kan Jesus vir ons sy liggaam gee om te eet?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het die Jode onder mekaar aan die stry gesit: “Hoe kan hy sy eie liggaam vir ons te ete gee?” |