John 6:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die brood wat uit die hemel neerdaal, dat 'n mens daarvan kan eet en nie sterwe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie is die brood wat uit die hemel gekom het sodat iemand daarvan kan eet en nie sterf nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | D¡t is die brood wat uit die hemel neerdaal, sodat iemand daarvan kan eet en nie sterwe nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar hier is die brood wat uit die hemel kom sodat 'n mens daarvan kan eet en nie sterwe nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die brood wat uit die hemel neerdaal, sodat iemand daarvan kan eet en nie sterf nie, is dit: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die brood wat uit die hemel kom, is anders. Elkeen wat van hierdie brood eet, sal nooit sterf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die brood wat uit die hemel kom, is anders. As iemand daarvan eet, sal hy nooit doodgaan nie. Dit sal sy geestelike behoeftes vir altyd stil. |