John 6:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle vaders het manna in die woestyn geëet, en hulle is dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle voorvaders het in die woestyn manna geëet en tog gesterf.
Afrikaans 1933/1953 Julle vaders het die manna in die woestyn geëet en het gesterwe.
Afrikaans 1983 Julle voorouers het in die woestyn manna geëet en tog gesterwe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle vaders het in die woestyn die manna geëet en nogtans gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle voorvaders het manna geëet in die woestyn, maar hulle het later gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle voorouers het in die woestyn van die manna geëet. Dit het hulle maar tydelik gehelp, want hulle almal is uiteindelik dood.