John 6:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek verseker julle, wie aanhou glo, het reeds die ewige lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe. |
| Afrikaans 1983 | “Dit verseker Ek julle: Wie in My glo, het die ewige lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Amen, amen, Ek sê vir julle: Hy wat glo, het die ewige lewe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle, en dit is seker: Elkeen wat in My glo, sal altyd lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister daarom mooi na wat Ek vir julle sê: die ewige lewe behoort aan daardie persoon wat ’n persoonlike volgeling en vriend van My is. |