John 6:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Moenie onder mekaar murmureer nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het reageer en vir hulle gesê: “Moenie onder mekaar protesteer nie.
Afrikaans 1933/1953 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Moenie onder mekaar murmureer nie.
Afrikaans 1983 Jesus sê toe vir hulle: “Moenie so onder mekaar mor nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het hulle geantwoord: “Hou op om onder mekaar te mor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “Julle moet ophou kla.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Vir wat staan julle so onder mekaar en mompel?” vra Jesus toe.