John 6:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die Jode het toe oor hom gemurmureer, omdat hy gesê het: Ek is die brood wat uit die hemel neergedaal het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Jode het gemor omdat Jesus gesê het: “Ek is die brood wat uit die hemel gekom het.”
Afrikaans 1933/1953 Toe murmureer die Jode oor Hom, omdat Hy gesê het: Ek is die brood wat uit die hemel neergedaal het.
Afrikaans 1983 Die Jode het gemor omdat Hy gesê het: “Ek is die brood wat uit die hemel gekom het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het die Jode oor Hom gemor omdat Hy gesê het: “Ek is die brood wat uit die hemel neergedaal het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Jode was baie ontevrede en hulle het oor Jesus begin kla. Hulle het nie daarvan gehou dat Jesus gesê het Hy is die brood wat uit die hemel kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Jode het toe onderlangs begin mompel omdat Jesus gesê het dat Hy die brood is wat uit die hemel gekom het.