John 6:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die pasga, 'n fees van die Jode, was naby. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Pasga was naby, dit is ’n fees van die Jode. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die pasga, die fees van die Jode, was naby. |
| Afrikaans 1983 | Die paasfees van die Jode was naby. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was kort voor die Joodse fees van die Pasga. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Joodse Paasfees was naby. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die paasfees was naby. Dit was ’n belangrike fees vir die Jode. |