John 6:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het van die hemel af gekom, nie om mý wil uit te voer nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.
Afrikaans 1933/1953 Want Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.
Afrikaans 1983 Ek het van die hemel af gekom nie om my wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my wil uit te voer nie maar die wil van Hom wat My gestuur het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het uit die hemel gekom, nie om self te besluit wat Ek wil doen nie, maar om te doen wat die Vader wil hê Ek moet doen, die Vader wat My gestuur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het mos van die hemel af gekom om te kom doen wat my Vader beplan het.