John 6:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Ek het vir julle gesê dat julle My ook gesien het en nie glo nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het mos vir julle gesê dat julle My wel sien, en tog nie glo nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar Ek het vir julle gesê dat julle My gesien het, en tog glo julle nie.
Afrikaans 1983 Maar wat julle betref, Ek het reeds gesê: Julle sien My, en tog glo julle nie in My nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Ek het vir julle gesê, ‘Julle het My gesien, en tog glo julle nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Ek het klaar vir julle gesê dat julle sien wat Ek doen, maar julle glo nie in My nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek noem dit omdat julle gesien het wat Ek doen, maar tog wil julle nie glo wat Ek vir julle sê nie.