John 6:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê hulle vir Hom: Here, gee vir ons altyd hierdie brood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe vir Hom gesê: “Meneer, gee altyd vir ons hierdie brood.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hulle vir Hom: Here, gee ons altyd hierdie brood. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sê toe vir Hom: “Meneer, gee ons tog altyd hierdie brood.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sê toe vir Hom: “Here, gee ons altyd hierdie brood. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het vir Jesus gevra: “Meneer, jy moet altyd vir ons van hierdie brood gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gretig sê hulle: “Gee ons asseblief van daardie brood, sommer nou en vir altyd!” |