John 6:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld die lewe gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die brood van God is Hy wat uit die hemel kom en aan die mensheid lewe gee.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld die lewe gee. |
| Afrikaans 1983 | Die brood wat God gee, is Hy wat uit die hemel kom en aan die wêreld die lewe gee.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld lewe gee.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die brood wat God gee, is Iemand wat uit die hemel kom om vir die mense van die wêreld die ware lewe te gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En weet julle wat is die ware brood? Dit is sy Seun wat uit die hemel kom en die ewige lewe vir mense gee.” |