John 6:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons vaders het manna in die woestyn geëet; soos geskrywe is: Hy het vir hulle brood uit die hemel gegee om te eet.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons voorvaders het tog manna in die woestyn geëet soos daar geskryf staan: ‘Brood uit die hemel het Hy aan hulle gegee om te eet.’”
Afrikaans 1933/1953 Ons vaders het die manna in die woestyn geëet, soos geskrywe is: Hy het brood uit die hemel aan hulle gegee om te eet.
Afrikaans 1983 Ons voorouers het manna in die woestyn geëet, soos daar geskrywe staan: Hy het aan hulle brood uit die hemel gegee om te eet. ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons vaders het die manna in die woestyn geëet, soos daar geskryf staan, ‘Hy het aan hulle brood uit die hemel gegee om te eet.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons voorvaders het manna in die woestyn geëet. In die Ou Testament is geskryf: “ Hy het vir hulle brood gegee om te eet, die brood wat uit die hemel kom.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Neem byvoorbeeld die wonderlike ding wat met ons voorouers gebeur het. In die woestyn het Moses vir hulle manna gegee om te eet. Daar staan geskryf: ‘Hy het aan hulle brood uit die hemel gegee om te eet.’”