John 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus het op die berg geklim en daar saam met sy dissipels gaan sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het toe die berg uitgeklim en met sy dissipels op ’n plek daar gaan sit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus het op die berg geklim en daar met sy dissipels gaan sit. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het toe teen die berg opgegaan en met sy dissipels daar gaan sit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het toe teen die berg opgegaan en daar met sy dissipels gaan sit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het teen die berg opgegaan en Hy en sy dissipels het daar gaan sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het agter Jesus aan teen die berg op geloop, tot waar Hy met sy volgelinge gaan sit het. |