John 6:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus antwoord en sê vir hulle: Dit is die werk van God, dat julle in Hom glo wat Hy gestuur het.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het hulle geantwoord: “Dít is God se opdrag aan julle: Glo in Hom wat die Vader gestuur het.”
Afrikaans 1933/1953 Jesus antwoord en sê vir hulle: D¡t is die werk van God, dat julle in Hom glo wat Hy gestuur het.
Afrikaans 1983 En Jesus antwoord hulle: “Wat God van julle verlang, is dat julle moet glo in Hom wat Hy gestuur het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Jesus het hulle geantwoord: “Dít is die werk van God: Dat julle glo in die Een wat Hy gestuur het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “As julle wil doen wat God wil hê, dan moet julle in My glo, want God het My na die wêreld gestuur.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus sê toe vir hulle: “Wil julle weet wat God wil hê julle moet doen? Hy wil hê dat julle sy Seun wat Hy na julle toe gestuur het, met oop arms sal aanvaar en julle aan sy kant sal skaar.”