John 6:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sê toe vir hom: Wat moet ons doen om die werke van God te doen? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe vir Hom gesê: “Wat moet ons doen om God se wil uit te voer?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe vra hulle Hom: Wat moet ons doen om die werke van God te volbring? |
| Afrikaans 1983 | Hulle vra Hom toe: “Wat moet ons doen om te doen wat God van ons verlang?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het Hom gevra: “Wat moet ons doen sodat ons die werke kan verrig wat God wil hê?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe vra die mense vir Jesus: “Wat moet ons doen as ons wil doen wat God wil hê?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle vra Hom toe: “Help ons: Wat moet ons doen om God tevrede te stel?” |