John 6:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle Hom aan die oorkant van die see kry, sê hulle vir Hom: Rabbi, wanneer het U hierheen gekom?
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hulle Hom oorkant die meer aantref, vra hulle vir Hom: “Rabbi, wanneer het u hier aangekom?”
Afrikaans 1933/1953 En toe hulle Hom oorkant die see gevind het, sê hulle vir Hom: Rabbi, wanneer het U hier gekom?
Afrikaans 1983 En toe hulle Hom oorkant die see kry, vra hulle vir Hom: “Rabbi, wanneer het u hierheen gekom?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle Hom aan die oorkant van die see aantref, het hulle vir Hom gevra: “Rabbi, wanneer het u hier aangekom?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die mense vir Jesus daar in Kapernaum kry, vra hulle vir Hom: “ Rabbi, wanneer het U hiernatoe gekom?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar kry hulle Hom toe ook. Hulle vra Hom toe: “Meneer, wanneer het u hier aangekom?”