John 6:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Maar daar het ander bote van Tiberias af naby die plek gekom waar hulle brood geëet het, nadat die Here gedank het.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar het toe ook ander bootjies van Tiberias af aangekom, naby die plek waar die mense die brood geëet het nadat daarvoor gedank is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ander skuite het van Tib,rias aangekom naby die plek waar hulle die brood geëet het, nadat die Here gedank het. |
| Afrikaans 1983 | kom daar toe ander skuitjies van Tiberias af aan naby die plek waar die mense die brood geëet het nadat die Here daarvoor gedank het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het egter vanaf Tiberias bote aangekom naby die plek waar hulle die brood geëet het nadat die Here die seëngebed uitgespreek het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het ook ander bootjies van die stad Tiberias aangekom naby die plek waar die mense die brood geëet het nadat die Here Jesus gebid en vir God dankie gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het daar ook ander skuitjies uit Tiberias daar aangekom. |