John 6:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek; wees nie bang nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus sê egter vir hulle: “Dit is Ek, hou op bang wees.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie.
Afrikaans 1983 Maar Hy sê vir hulle: “Dit is Ek; moenie bang wees nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Hy sê vir hulle: “Dit is Ek; moenie langer bang wees nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar Jesus het vir hulle gesê: “Dit is Ek! Julle moenie bang wees nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus kalmeer hulle toe: “Toemaar, dit is net Ek. Moenie bang wees nie.”