John 6:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n groot menigte het Hom gevolg, omdat hulle Sy wonders gesien het wat Hy aan die siekes gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Baie groot skare mense het Hom bly volg omdat hulle die wondertekens gesien het wat Hy gedoen het toe Hy die siekes genees het.
Afrikaans 1933/1953 en 'n groot menigte het Hom gevolg, omdat hulle sy tekens gesien het wat Hy aan die siekes doen.
Afrikaans 1983 'n Groot klomp mense het agter Hom aan gekom omdat hulle die wondertekens gesien het wat Hy aan die siekes gedoen het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Groot skare het agter Hom aangekom, omdat hulle die tekens gesien het wat Hy vir die siekes verrig het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Baie mense het saam met Jesus gegaan, want hulle het die wondertekens gesien toe Hy siek mense gesond gemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense het Hom nie gelos nie en het om Hom saamgedrom. Hulle het die wonderlike tekens gesien wat Hy gedoen het, soos die siekes wat Hy gesond gemaak het.