John 6:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die see het opgekom vanweë 'n groot wind wat gewaai het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En die meer self het onstuimig gedein as gevolg van ’n sterk wind wat gewaai het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die see was onstuimig, omdat 'n sterk wind gewaai het. |
| Afrikaans 1983 | Daarby het die see onstuimig geword, omdat daar 'n sterk wind gewaai het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En die see het onstuimig geword, omdat 'n sterk wind gewaai het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die branders op die see was wild, want daar het 'n sterk wind gewaai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die water het baie onstuimig geword. Die dissipels het bly roei. |