John 6:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het in 'n skip geklim en oor die see gegaan na Kapernaum. En dit was nou donker, en Jesus het nie na hulle toe gekom nie.
Afrikaans (NLV) 2011 in ’n boot geklim en na die oorkant van die meer, na Kapernaum toe begin vaar. Dit was al goed donker, maar Jesus het nog nie by hulle aangesluit nie.
Afrikaans 1933/1953 En nadat hulle in die skuit geklim het, het hulle oor die see gevaar na Kap,rnam; en dit was al donker, en Jesus het nog nie by hulle gekom nie.
Afrikaans 1983 in 'n skuit geklim en weggevaar na Kapernaum toe, oorkant die see. Dit was al donker en Jesus was nog steeds nie by hulle terug nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en nadat hulle in die boot geklim het, het hulle na Kapernaum aan die oorkant van die see gevaar. Dit was reeds donker, maar Jesus het nog steeds nie by hulle uitgekom nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het in 'n boot geklim en hulle het probeer om oor die see na die stad Kapernaum te gaan. Later was dit donker en Jesus het nog nie na hulle toe gekom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) in ’n skuit geklim en na Kapernaum toe begin vaar. Kapernaum was aan die oorkant van die meer. Daar kom toe ’n sterk wind op.