John 6:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe dit aand geword het, het sy dissipels afgegaan na die see,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe dit skemeraand geword het, het Jesus se dissipels na die meer toe gegaan,
Afrikaans 1933/1953 En toe dit aand geword het, het sy dissipels afgegaan na die see toe.
Afrikaans 1983 Toe dit aand word, het Jesus se dissipels na die see toe gegaan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe dit aand geword het, het sy dissipels na die see afgegaan;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het aand geword, en Jesus se dissipels het na die see gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Teen die aand het sy dissipels weer teruggestap see toe. Dit was al donker en steeds was daar geen teken van Jesus nie. Hulle het toe maar