John 6:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ná hierdie dinge het Jesus oor die see van Galilea gegaan, dit is die see van Tiberias.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierna het Jesus na die oorkant van die Meer van Galilea vertrek, wat ook die Meer van Tiberias genoem word.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het Jesus na die oorkant van die see van Galil,a, dit is, van Tib,rias, gegaan;
Afrikaans 1983 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea, oftewel Tiberias, vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het na die ander kant van die See van Galilea gegaan. Die mense het dit ook die See van Tiberias genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het Jesus die Meer van Galilea (ook bekend as die Meer van Tiberias) oorgesteek.