John 5:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus sê vir hom: Staan op, neem jou bed op en loop.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus sê toe vir hom: “Staan nou op, tel jou slaapmatjie op en loop!”
Afrikaans 1933/1953 Jesus sê vir hom: Staan op, neem jou bed op en loop.
Afrikaans 1983 Jesus sê toe vir hom: “Staan op, tel jou goed op en loop.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus sê vir hom: “Staan op, tel jou slaapmat op en loop.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus sê toe vir hom: “Staan op, neem jou slaapmat en loop!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Staan op!” sê Jesus. “Vat jou slaapmat en stap hier weg.”