John 5:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle My woorde glo? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As julle egter nie glo in wat hy geskryf het nie, hoe sal julle ooit in my woorde glo?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my woorde glo? |
| Afrikaans 1983 | Maar as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my woorde glo?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my woorde glo?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As julle nie glo wat Moses geskryf het nie, dan sal julle ook nie glo wat Ek sê nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle dan nie eens wil aanvaar wat Moses self geskryf het nie, watter hoop het Ek dat julle gaan luister na wat Ek vir julle te sê het?” |