John 5:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want as julle Moses geglo het, sou julle My geglo het, want hy het van My geskrywe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As julle Moses maar vertrou het, sou julle in My geglo het, want dit is oor Mý dat hy geskryf het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe. |
| Afrikaans 1983 | As julle Moses geglo het, sou julle in My geglo het, want hy het van My geskrywe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As julle Moses geglo het, sou julle My geglo het; hy het tog oor My geskryf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het nie vir Moses geglo nie, Moses wat oor My geskryf het. Daarom glo julle ook nie in My nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Baie van die dinge wat Moses geskryf het, het hy oor My geskryf. Daarom, as julle verstaan en aanvaar wat Moses geskryf het, moet julle My ook verstaan en aanvaar. Eintlik is daar nie salf aan julle te smeer nie. |