John 5:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe kan julle glo wat mekaar eer aanneem en nie die eer soek wat van God alleen kom nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe kan julle in My glo terwyl julle onder mekaar eer ontvang, en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe kan julle glo wat van mekaar eer aanneem, en die eer wat van die enige God kom, soek julle nie? |
| Afrikaans 1983 | Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoe kan julle glo terwyl julle van mekaar eer wil ontvang, maar nie die eer soek wat van die enigste God kom nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle kán nie glo nie, want julle wil eer hê van mekaar, nie eer van die enigste God nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit laat my wonder: Hoe gaan julle ooit glo? Julle is heeltemal op die verkeerde pad. Julle wil so graag belangrik wees in mekaar se oë dat julle glad nie omgee wie of wat vir die enigste God belangrik is nie. |