John 5:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Ek ken julle, dat julle die liefde van God nie in julle het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 maar Ek ken julle en weet dat julle nie die liefde vir God in julle koester nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar Ek ken julle, dat julle die liefde van God in julle nie het nie.
Afrikaans 1983 maar Ek ken julle en Ek weet dat julle nie liefde vir God in julle het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar Ek ken julle – julle het nie die liefde van God in julle nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek ken julle. Ek weet daar is nie liefde vir God in julle harte nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek ken julle mos! Ek weet dat julle God nie regtig uit die hart uit liefhet nie.